 |
|
Basiliekruid-enlemmetjiesorbet
Ek het onlangs 'n resep raakgeloop vir basiliekruid-en-lemmetjiesorbet wat heerlik klink. |
| |
 |
|
Beet-en-neut-bruintjies
Hierdie ongewone kombinasie is maklik om te maak en absoluut heerlik! |
| |
 |
|
Franse uiesop
Hierdie klassieke Franse sop is maklik om te maak en sal honger magies vul. Genoeg vir vier. |
| |
 |
|
Gebakte tamatie-en-vingerskorsie-sop
Benewens kaggelvure en rooiwyn is voedsame sop een van die groot plesiere van die winter, en in die meeste gevalle is kruie die towerbestanddeel. |
| |
 |
|
Geroosterde botterskorsie met spinasie, pekanneute en fetakaas
Baie geluk aan Eve Coleman wat met haar gereg vir tuisgekweekte botterskorsie en spinasie die wenner is van ons Pampoen- of Botterskorsieresepkompetisie wat deur Sun International geborg word. Hier volg die resep wat die chefs van Sun International beïndruk het. |
| |
 |
|
Geroosterde koningklip met gesmoorde ertjies en blaarslaai
Blaarslaai is ‘n koelseisoengewas, dus sal tuiniers hul eie in die wintermaande oes. Ter ere hiervan sluit Sjef Andy se gereg vir hierdie uitgawe gekookte ysberg-blaarslaai in. Dit is ongewoon maar baie lekker! Maak dit gerus. |
| |
 |
|
Koljanderslaaiolie
Bedien hierdie olie as slaaisous op slaaie, veral op avokado-, pynappel-en-blaarslaaislaai en proe die uniekheid van koljander! |
| |
 |
|
Kruie-en-uiebrood
Sop sonder brood is net die helfte van die lekkerte, veral warm kruiebrood. |
| |
 |
|
Piekalillie
Hierdie speserysmaakhappie of piekel is 'n wonderlike manier om ekstra blomkool op te gebruik en is heerlik saam met vleis en kaas. Dit is 'n variasie van Britse piekalillie wat die eerste keer in 1845 vermeld is. |
| |
 |
|
Vleispasteie met ertjie-en-kapokaartappels
Hierdie resep, ‘n variasie op die tradisionele resep, is vir ‘n oop pastei met ‘n ertjie-en-kapokaartappelmengsel bo-op en is genoeg vir vier. |
| |
 |
|
Wortelkoek
Wanneer jy jou eerste wortels oes, gebruik ‘n paar vir hierdie heerlike koek. Jy sou selfs twee kon bak en een bevries vir later. |
| |
| |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
| |
|
|