Eden in 'n nywerheidsgebied
'n Manjifieke versamelaarstuin om 'n fabriek wat kunstig gevul is met broodbome, kaktusse en vetplante
Hier is jou Bokke!
Ons Springbokspan van plante
Les journees des plantes de Courson
Frankryk se befaamde plant- en blommeskou
Dagboek van 'n Kaapse tuinier
'n Afkoelprieel oor die swembad
|
|
Inheems met Jenny Dean:
Blomme vir die laatsomer
Plantprofiel:
Clerodendrum thomsoniae (Thompson clerodendron)
Kombuistuin:
Beplan vir wintergroente en saai nou uie
Kruiwastorie:
Almal verstaan die taal van blomme
Rosesorg:
Rose en dahlias is goeie plantmaats
Kruie:
Ontwerp 'n tiemiepaadjie
Troeteldiere:
Tuinreëls vir katte |