Tanya is hierdie maand weer aan die gang met praatjies. Sluit by haar aan op die volgende datums:
- Saterdag 10 Maart
Werkswinkel, demonstrasie en idees om houers te beplant
Garden Décor, Kassierweg 1, Assagay
Koste: R120 per persoon – sluit verversings en 'n vingermiddagete in
Besprekings: 031 768 1470 of 072 297 4946
- Saterdag 31 Maart
Lifestyle Garden Centre, h.v. Beyers Naudérylaan en Ysterhoutlaan, Randparkrif
Koste: R80 per persoon
Om te bespreek bel Ursula 011 792 5616 of e-pos: Ursula@lifeimp.co.za |
Gerald hou 'n reeks praatjies en demonstrasies in KwaZulu-Natal:
- Donderdag 1 Maart
Alles oor struike in die tuin Robyndale, Kloof
Besprekings: 031 764 6329
Donderdag 8 Maart
Alles oor struike in die tuin
Litchi Orchard, Umhlali
Besprekings: 032 535 7748
- Donderdag 15 Maart
Die herfs is die belangrikste planttyd
Hingham Kwekery, Clematislaan 15, Glenhills
Besprekings: 031 564 3062
|