maart '12 | februarie '12 | januarie '12 | desember '11 | november '11 | oktober '11 | september '11 | augustus '11 | julie '11 | junie '11 | mei '11 | april '11 | maart '11 | februarie '11 | januarie '11 | desember '10 | november'10 | oktober '10 | september '10 | augustus '10
Eden in 'n nywerheidsgebied 'n Manjifieke versamelaarstuin om 'n fabriek wat kunstig gevul is met broodbome, kaktusse en vetplante
Hier is jou Bokke! Ons Springbokspan van plante
Les journees des plantes de Courson Frankryk se befaamde plant- en blommeskou
Dagboek van 'n Kaapse tuinier 'n Afkoelprieel oor die swembad
Inheems met Jenny Dean: Blomme vir die laatsomer
Plantprofiel: Clerodendrum thomsoniae (Thompson clerodendron)
Kombuistuin: Beplan vir wintergroente en saai nou uie
Kruiwastorie: Almal verstaan die taal van blomme
Rosesorg: Rose en dahlias is goeie plantmaats
Kruie: Ontwerp 'n tiemiepaadjie
Troeteldiere: Tuinreëls vir katte
Kreatiewe kurwes: Bou 'n bank om jou boom
DDS: Bou 'n vuurput in jou tuin
DDS-waterfokuspunt: Bou 'n waterelement met leiklip
Tuininspirasie 'n Klein juweeltuin in Franschoek
Gemaak Vir Hitte Ons inspireer jou met sonvangers vir tuinpotte
Plant Inheems Wat anders as pienkste pienk anisondonteas?
Deftige Bome Vir Klein Tuine Sewe inheemses wat pas in klein spasies
Inheems met Jenny Dean: Lose die miere!
Plantprofiel: Elegia capensis (Besemriet) Kombuistuin: Tuisgemaakte grondopknappers Kruiwastorie: Kom snoei vanaand Rosesorg: Maak nou reg vir die mooiste herfsrose Kruie: Kruie vir die liefde
Bonsai: Kry die Shibui-voorkoms met ontblaring
Langs Koel Waters 'n Rustige fokuspunt met pomp, dam, plaveisteen en plant
Organiese Kuns
Tuinontwerp 'n Underberg-tuin wat van liefde getuig
Ontwerpkrag met sirkels Hulle is oral - 'n perfekte vorm vir tuinontwerp
Hier kiep-kiep, daar kiep-kiep Hoenders op die werf, beteken vars eiers elke oggend
Dagboek van 'n Kaapse tuinier 'n Pergola teen die son
Inheems met Jenny Dean: Mooi vullerplante vir somertuine
Plantprofiel: Cassia fistula Kombuistuin: Baie tyd oor, om nog groente te kweek Kruiwastorie: Nie wéér, in die nuwe jaar nie! Rosesorg: Nat of droog? Ludwig gee raad vir gesonde rose Kruie: Spoggerige kruie vir mooi blomtuine
'n Knus Hoenderhok Bou saam; stap vir stap
Hatiora (paaskaktus) Die gewilde hangmandjieplant blom tot Krismis by ons
Tuinontwerp Dis heeltyd speeltyd in dié vakansietuin!
Inheems Ons eie gousblomketting wat jy kan plant
Piekel jou kombuisafval… Met die 'Samoeraikrygers' in bokasji
Tuinvarings Sagte plante vir vogtige skaduwee onder bome waar niks anders groei nie
Inheems met Jenny Dean: Jy moet vanjaar 'n spekboom onder jou Krismisboom sit
Plantprofiel: Distictis buccinatoria (Mexikaanse trompetblom) Kombuistuin: Vakansiesorg en geskenke uit jou groentetuin Kruiwastorie: Kersvader, gee ons asseblief net tyd Rosesorg: 'n Maklike maand in die roostuin – ontspan! Kruie: Feestelike geur en kleur met kruie
Bonsai: Al wat nodig is, is jou hande om klein boompies te kweek
Patio-plesierigheid Die mooiste dekorgoed om jou patio ook spesiaal te maak
DDS met glas 'n Tuinpot en glas word 'n tuintafel
Bou 'n nuwe patio Stap vir stap aanwysings om 'n splinternuwe baadjie vir jou stoepie te gee
DDS in 'n kits Rol gou 'n bietjie skadu af met buiteblindings
'n Kothuistuin in Franse styl Oorvloed én aandag aan die fynste detail in La jardin d' Anne-Marie
Amper te mooi om te eet! Fassinerende erfenisgroente uit toeka se jare is weer beskikbaar
Somertreffers Gerald stel kampioenplante bekend om elke hoekie op te vrolik
Potte vol varings Welig en mooi in die huis-Gerald se varingwenke
Tuinontwerp Alles wat nodig is vir die perfekte kuiertuin
Inheems met Jenny Dean: Kapperbos en keiappel is koesterende heiningmaats Plantprofiel: Cerastium tomentosum (Somersneeu) Kombuistuin: Oes, lei nat en beheer die onkruid. Saai skorsies en vlapampoentjies Kruiwastorie: 'n Sentimentele afskeid van 'sondebome' Rosesorg: Hoe gemaak vir herhaalde blomkrag Kruie: Geur nulkaloriegroente met kalorievrye kruie
Gietende water 'n Oulike waterelement met gieters om self te maak
Dis so koel Stylvolle blindings vir jou venster
Kry 'n helder uitsig Maak 'n glasplantbak
Bedford se plaastuine: Vier tuiniers is reg vir lente en die Bedfordse Tuinfees in Oktober
Plant inheems: Veelsydige pelargoniums
Plantfamilies: Leeubekkies en vingerhoedjies
Amaryllis is A-klas: Plant betowering in tuin en pot
Somerse jaarplante: Plant nou heuningblomme, salies en dianthus
Inheems met Jenny Dean: Blomme vir tuinkleur én pluk Plantprofiel: Rosa banksiae 'Lutea' Kombuistuin: Oktober-doengoed, babagroente, deklaagwenke en soetrissies Kruiwastorie: Oorlewingswenke tydens die Rugbywêreldbeker! Rosesorg: Koop nog rose, daar's nuwes! Kruie: Vrugtige kruieknipsels vir nageregte
Bonsai: Klein Duimpie se vyeboompies
Trap af: G'n bouwerk nodig vir ons tuintrappe nie
Span die seile: Kitsskadu met Coolaroo
Kits-dds met hout: 'n Stewelkapstok
Tuinontwerp: Profiel van ‘n wentuin – Hanneke Dippenaar se tuin in Swellendam
Dis vygietyd!: Tawwe tienies met juweelkleure vir jou lentetuin
Verf jou tuin…: ‘n Gunstelinglys van blomkragtige meerjariges om vandag nog te plant
Dagboek van ‘n Kaapse tuinier: ‘n Grasperk of nie?
Inheems met Jenny Dean: Die soetgeurige wildekanferfoelieboom in volle glorie Plantprofiel: Bougainvillea ‘Turkish Delight’ Kombuistuin: Saai weer, lei reg nat en voed die groente Kruiwastorie: ‘n Stomende koebaai! Rosesorg: Begin uitknyp vir meer en beter rose Kruie: Die regte kruiemaats vir tamaties
DDS met hout: ‘n Gemakstoel en tafel vir lekker leeglê langs die swembad Kits-DDS: Omskep ‘n ou houtpalet in ‘n plantbak
Vars blomme: Maak ‘n sisalkeël en stop dit vol blomme
Tuinontwerp: Natuurlike tuinprag met aalwyne en grasse
Fleurige Baardirisse: Baardirisse is ‘sagtebaard’- meerjariges om te kweek
Plantfamilies: Daar’s ‘n mildelikheid aan die mirtfamilie
Spoggerige waterfokuspunte: Ontwerpidees van Chelsea
Inheems met Jenny Dean: Augustus-middae vol drome en kleure Plantprofiel: ALOE ‘Hedgehog’ Kombuistuin: Saai, dun uit en spasieer Kruiwastorie: Vandat jy weg is... Rosesorg: Daar’s weer lewe, maar werk nodig in die roostuin Kruie: Plant natuurlike tuinhelpers
Bonsai: Klubs en skoue kan jou baie leer oor boompies
DDS met hout: Duursame piramides vir sierplante Kleur op die balkon: Potresepte vir oulike traliepotte
Chelsea Blommeskou 2011: ‘n Fees vir die oog! - Kevin se verslag Houertuinmaak: Twee is ‘n paar, drie of meer, pragtig – uitstalidees met potte Potresep: Plant ‘n vrolike wintertrio
Tuinoorlewing in die Klein-Karoo: Ervare tuinier se tuinwenke vir ‘n strawwe klimaat
DDS met hout: Vuurwarm koffietafel vir ‘n patio Vinnige DDS: Potplantstoel
Hernuwingsprojek: Speelvelde van TigerTurf
Jou Troeteldiere: Die afkap van stertjies is wreed
Bonsai Soju – die tweestamstyl
DDS: Plaveisel met ‘groen’ bedoelings DDS: ‘Groen’ kantoor
DDS: Losieskas vir ‘n nonnetjie-uil
Inheems: Skoenlapperseties! Plantprofiel: ROSMARINUS officinalis ‘Wilma’s Gold’ Kombuistuin: Oesplan van A - Z Kruiwastorie: Een Goue Verlang Rosesorg: Alles Hang Van Die Weer Af Kruie: Planne vir 'n Winterkruietuin
Jou Troeteldiere: Kinders en honde
Inheems: Sagte transformasie Plantprofiel: LIQUIDAMBAR styraciflua Kombuistuin: Hoe om groente in skadu te kweek Kruiwastorie: Nuwejaarsvoorneme Rosesorg: Voeding in Februarie
Kruie: Spabad tuis met kruie en water
Rosesorg: Vakansiesorg
Tuinontwerp: 'n Plaastuin in Afrika
Inheems: Ertjiebos, Septemberbos en Persbesem
Potresep: Plant die Desember voorblad
Plantprofiel: EUPHORBIA pulcherrima
Kruie: Plant kruiegekenke
Kombuistuin: Soetrissies en brandrissies
Plantfamilies: Rosaceae
Kweek Organies: Die geurigste tamaties
Vrugtemandjie: Kersies
Plantprofiel: HOSTA 'Yellow Spot'
Kruie: Skemerkelkie kruie
Kombuistuin: Oestyd
Kruiwastorie: Lamboud!
Rosesorg: Voed nou vir kersfees se rose
Inheems: Sewejaartjies hou vir ewig
Slim tuinplanne: Innoverende idees uit Garden World se lentefees
Perfek in Pienk: Dis dahliahs om nou te plant
Raad vir verwaarloosde grasperk: Probleemoplossing
Plantprofiel: JASMINUM multipartitum
Kruie: Kruie vir slaai
Kombuistuin: Lekker Marog
Kruiwastorie: Waar's my handsak?
Rosesorg: Ryk aan rose
Tuinontwerp: 'n Klein juweel in Gauteng
Tuinontwerp uit die VK: Chris Beardshaw se idees oor kleur
Aalsmeer: 'n Kykie na die grootste blommemark te wereld
Plantprofiel: DELOSPERMA cooperi
Kruie: Anysgeurige kruie
Kombuistuin: Sappige spanspekke
Kruiwastorie: Die generaals is nog hier
Rosesorg: Hoe om wennerrose te kweek
Boraginaceae: Komkommerkruid
Tuinontwerp: Tuin vir alle seisoene
Weddenskapwenners: Waag 'n kans op wennerplante
Plantprofiel: DOMBEYA rotundifolia
Kruie: Kruie vir 'n soettand
Kombuistuin: Vingerskorsies
Kruiwastorie: ’n ‘Bloemen’ goeie jaar!
Rosesorg: Die laaste snoeiiwerk